Mark 6:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Johannes het vir Herodes gesê: Dit is jou nie geoorloof om jou broer se vrou te hê nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Johannes het herhaaldelik vir Herodes gesê: “Dit is onwettig van u om u broer se vrou te vat.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want Johannes het aan Herodes gesê: Dit is u nie geoorloof om u broer se vrou te hê nie. |
| Afrikaans 1983 | en Johannes het vir hom gesê: “U mag nie u broer se vrou vat nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want Johannes het herhaaldelik vir Herodes gesê: “Dit is nie vir u toelaatbaar om die vrou van u broer te vat nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |