Mark 6:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ander het gesê: Dit is Elia. En ander het gesê: Dit is 'n profeet, of soos een van die profete. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ander het weer gesê dat Hy Elia is; nog ander dat Hy ’n profeet is en soos een van die groot profete uit die verlede optree. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ander het gesê: Hy is El¡a, en ander weer het gesê: Hy is 'n profeet of soos een van die profete. |
| Afrikaans 1983 | En party het gesê: “Dit is Elia.” Ander het gesê: “Hy is 'n profeet soos een van die ou profete.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ander weer het gesê dit is Elia. Nog ander het gesê dat Hy 'n profeet is, soos een van die profete. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party mense het gesê: “Hy is Elia.” Ander mense het gesê: “Jesus is 'n profeet, soos een van die profete wat lank gelede gelewe het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ander het daarvan verskil. “Nee, hy is Elia,” het party gesê, terwyl ander gespekuleer het dat Hy soos een van God se predikers van ouds was. |