Mark 6:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het baie duiwels uitgedryf en baie siekes met olie gesalf en hulle gesond gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het ook baie duiwels uitgedryf en baie siekes met olie gesalf en gesond gemaak.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het baie duiwels uitgedryf en baie siekes met olie gesalf en gesond gemaak.
Afrikaans 1983 Daarby het hulle baie bose geeste uitgedrywe en baie siekes met olie gesalf en gesond gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het baie demone uitgedryf, en baie siekes met olyfolie gesalf en gesond gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dissipels het ook baie duiwels uitgejaag uit mense, en hulle het baie siek mense gesalf met olyf-olie en hulle het die mense gesond gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het ook baie demone verjaag en siekes gesond gemaak deur ’n bietjie olie oor hulle te gooi.