Mark 6:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het uitgegaan en gepreek dat die mense hulle moes bekeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het gaan verkondig dat die mense tot inkeer moet kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het uitgegaan en gepreek dat die mense hulle moes bekeer. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het toe gaan verkondig dat die mense hulle moet bekeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het toe uitgegaan en gepreek dat die mense hulle moet bekeer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dissipels het na die mense toe gegaan en gepreek. Hulle het vir die mense gesê hulle moet verander en lewe soos God wil hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die dissipels is toe daar weg en het mense gaan aanmoedig om terug te draai na God toe. |