Mark 6:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy sê vir hulle: Waar julle ook al in 'n huis ingaan, bly daar totdat julle van daardie plek weggaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Verder het Hy vir hulle gesê: “Wanneer julle in ’n bepaalde dorp in ’n huis ontvang word, bly in daardie huis totdat julle weer daarvandaan vertrek.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het vir hulle gesê: Waar julle ook al in 'n huis mag kom, bly dr totdat julle daarvandaan vertrek.
Afrikaans 1983 Daarby het Hy vir hulle gesê: “Waar julle in 'n plek kom en in 'n huis ontvang word, bly daar totdat julle van die plek af weggaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het ook vir hulle gesê: “Waar julle in 'n huis ingaan, bly daar oor totdat julle weer daarvandaan vertrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het ook vir hulle gesê: “Wanneer mense julle nooi om in hulle huis te bly, dan moet julle daar bly totdat julle weggaan uit daardie stad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As iemand in ’n dorp hulle uitnooi om daar te kom bly, moes hulle in dié huis bly tot hulle werk op die dorp klaar was en hulle verder moes gaan. Hulle moes nie rondval nie.