Mark 6:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het daarvandaan uitgegaan en in sy land gekom; en sy dissipels volg Hom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het uit daardie omgewing vertrek en met sy dissipels in Nasaret aangekom waar Hy grootgeword het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het daarvandaan weggegaan en in sy vaderstad gekom, en sy dissipels het Hom gevolg. |
| Afrikaans 1983 | Jesus het daarvandaan weggegaan. Hy het in die dorp gekom waar Hy grootgeword het, en sy dissipels was saam met Hom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En Hy het van daar af vertrek en na sy tuisdorp gegaan. Sy dissipels het Hom gevolg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het weggegaan van daardie plek. Hy kom toe in Nasaret, die stad waar Hy grootgeword het. Sy dissipels het saam met Hom gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van Jaïrus se huis af is Jesus saam met sy dissipels terug na sy eie mense in Nasaret. |