Mark 5:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy vra hom: Wat is jou naam? En hy antwoord en sê: My naam is Legioen, want ons is baie.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe vra Jesus hom: “Wat is jou naam?” “My naam is Legio,” antwoord hy, “want ons is baie.”
Afrikaans 1933/1953 En Hy vra hom: Wat is jou naam? En hy antwoord en sê: Legio is my naam, want ons is baie.
Afrikaans 1983 Hy het hom toe gevra: “Wat is jou naam?” “My naam is Legio,” antwoord hy Hom, “want ons is baie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy vra hom toe: “Wat is jou naam?” Hy antwoord Hom: “My naam is Legioen, want ons is baie!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus vra toe vir hom: “Wat is jou naam?” en hy antwoord: “My naam is Legioen, want ons is baie onrein geeste.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar sê eers vir My jou naam.” “My naam is Legio, want ons is baie,” kom die antwoord.