Mark 5:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Hy sê vir hom: Gaan uit die man uit, onreine gees!
Afrikaans (NLV) 2011 (Die rede hiervoor was dat Jesus alreeds vir hom gesê het: “Onrein gees, gaan uit die man uit!”)
Afrikaans 1933/1953 Want Hy het vir hom gesê: Onreine gees, gaan uit die man uit!
Afrikaans 1983 want Jesus het vir hom gesê: “Onrein gees, gaan uit die man uit!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want Hy het vir hom gesê: “Onrein gees, gaan uit die man uit!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Gee pad uit hierdie man uit, jou slegte gees.