Mark 5:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het met 'n groot stem uitgeroep en gesê: Wat het ek met U te doen, Jesus, Seun van die Allerhoogste God? Ek besweer jou by God, dat jy my nie pynig nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het met ’n harde stem geskreeu: “Los my uit, Jesus, Seun van God die Allerhoogste! In Godsnaam, moenie my seermaak nie!” |
| Afrikaans 1933/1953 | en skreeu met 'n groot stem en sê: Wat het ek met U te doen, Jesus, Seun van die allerhoogste God? Ek besweer U by God om my nie te pynig nie. |
| Afrikaans 1983 | en hard geskreeu: “Wat het U met my te doen, Jesus, Seun van God die Allerhoogste? Ek smeek U: In Gods Naam, moet my nie pynig nie!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy skreeu toe met 'n harde stem: “Los my uit, Jesus, •Seun van die Allerhoogste God! Ek besweer U by God, moet my nie pynig nie!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [7-8] Jesus het gesê: “Onrein gees, gaan uit die man uit!” Die man het hard geskree: “Wat wil U van my hê, Jesus, Seun van die Hoogste God? Ek vra vir U: Moenie vir my seermaak nie. Belowe dit voor God.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So hard as wat hy kon, het hy geskree: “Seun van die grote God, wat kom soek U hier? Ek smeek U, moet my nie pynig nie.” Jesus sê toe vir die bose gees: |