Mark 5:43 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hulle streng bevel gegee dat niemand dit moes weet nie; en het beveel dat iets vir haar gegee moes word om te eet.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Jesus het hulle opdrag gegee om dit heeltemal stil te hou en vir haar iets te ete te gee.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het hulle met nadruk beveel dat niemand dit moes weet nie, en gesê dat daar vir haar iets te ete gegee moes word.
Afrikaans 1983 Hy het hulle toe streng opdrag gegee om niemand anders daarvan te laat hoor nie en gesê hulle moet vir haar iets te ete gee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het hulle streng opdrag gegee dat niemand dit moes weet nie, en gesê dat hulle vir haar iets te ete moes gee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir hulle gesê hulle mag glad nie vir iemand daarvan vertel nie. Hy het ook gesê hulle moet vir haar kos gee om te eet.