Mark 5:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het niemand toegelaat om hom te volg nie, behalwe Petrus en Jakobus en Johannes, die broer van Jakobus.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het die menigte gestop en niemand toegelaat om verder saam met Hom te gaan nie, behalwe Petrus en Jakobus en sy broer Johannes.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het niemand toegelaat om saam met Hom te gaan nie, behalwe Petrus en Jakobus en Johannes, die broer van Jakobus.
Afrikaans 1983 Jesus het niemand behalwe Petrus, Jakobus en Johannes die broer van Jakobus toegelaat om verder saam met Hom te gaan nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En Hy het niemand toegelaat om met Hom saam te gaan nie, behalwe •Petrus, Jakobus en Johannes, die broer van Jakobus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir Petrus en Jakobus en Johannes, die broer van Jakobus, saam met Hom geneem. Hy het niemand anders saamgeneem nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus, saam met Petrus en die twee broers, Jakobus en Johannes, is toe alleen verder. Jesus wou nie hê dat al die mense moes saamgaan nie.