Mark 5:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe Jesus die woord hoor wat gespreek is, sê Hy vir die owerste van die sinagoge: Wees nie bevrees nie, glo net.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het die boodskap egter gehoor en vir Jaïrus gesê: “Moet jou nie ontstel nie; vertrou net.”
Afrikaans 1933/1953 Maar dadelik, toe Jesus die woord hoor wat gespreek is, sê Hy vir die owerste van die sinagoge: Moenie vrees nie; glo net.
Afrikaans 1983 Jesus het egter met die een oor gehoor wat daar gesê word, en Hy sê toe vir die raadslid van die sinagoge: “Moet jou nie ontstel nie. Bly maar net glo!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het egter in die verbygaan gehoor toe die berig oorgedra word, en sê toe vir die leier van die sinagoge: “Moenie ontsteld wees nie – glo net!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het gehoor wat hulle gesê het, maar Hy het vir Jaïrus gesê: “Jy moet ophou bang wees, jy moet aanhou glo.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus het dit gehoor en vir Jaïrus gesê: “Moenie dat dit jou ontstel nie. Vertrou My net.”