Mark 5:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê vir haar: Dogter, jou geloof het jou gesond gemaak; gaan in vrede en word gesond van u plaag.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het vir haar gesê: “My dogter, omdat jy so vas geglo het, het jy gesond geword. Gaan in vrede en wees vir altyd genees van jou kwaal.”
Afrikaans 1933/1953 En Hy sê vir haar: Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede en wees van jou kwaal genees.
Afrikaans 1983 Daarna sê Hy vir haar: “Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede. Wees vir goed van jou kwaal genees!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy sê toe vir haar: “Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede en wees genees van jou kwaal.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus sê toe vir haar: “Mevrou, jy het nou gesond geword, want jy het geglo. Gaan nou huis toe, dit sal goed gaan met jou, jou siekte is weg.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus sê toe vir haar: “Jou dae van seerkry en swaarkry is verby. Omdat jy My so vertrou het, sal die siekte jou nooit weer pla nie. Gaan lewe voluit sonder die pyn en bekommernis.”