Mark 5:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het rondgekyk om haar te sien wat hierdie ding gedoen het.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Jesus het bly rondkyk om te sien wie dit gedoen het.
Afrikaans 1933/1953 Toe kyk Hy rond om haar te sien wat dit gedoen het.
Afrikaans 1983 Hy het rondom Hom gekyk om te sien wie dit gedoen het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het om Hom bly rondkyk om die een te sien wat dit gedoen het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het rondgekyk om te sien wie dit gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar Jesus het Hom nie aan hulle gesteur nie, maar bly rondkyk om te sien wie dit was.