Mark 5:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy dissipels sê vir Hom: U sien die skare wat U saamdrom, en U sê: Wie het My aangeraak? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy dissipels protesteer toe: “U sien tog hoe die massa U verdring. Hoe kan U vra: ‘Wie het aan my klere geraak?’” |
| Afrikaans 1933/1953 | En sy dissipels antwoord Hom: U sien dat die skare U verdring, en U sê: Wie het My aangeraak? |
| Afrikaans 1983 | Sy dissipels het Hom geantwoord: “U sien tog dat die mense van alle kante af teen U druk, en dan vra U nog: Wie het aan My geraak?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar sy dissipels het vir Hom gesê: “U sien dat die skare van alle kante af teen U druk, en tog vra U, ‘Wie het aan My geraak?’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy dissipels sê toe vir Hom: “U sien daar is baie mense wat naby U staan en teen U druk. Hoekom vra U: ‘Wie het aan My geraak?’ ” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die dissipels was dadelik by: “U sien tog hoe druk en beur die mense hier om U. Hoe kan U nog vra: ‘Wie’t aan My gevat?’” |