Mark 5:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat sy woning tussen die grafte gehad het; en niemand kon hom bind nie, ook nie met kettings nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het tussen die grafte gebly. Hy kon op geen manier beheer word nie — selfs nie met ’n ketting nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat sy verblyf in die grafte gehad het. En niemand kon selfs met kettings hom bind nie; |
| Afrikaans 1983 | Die man het tussen die grafte gebly. Niemand kon hom selfs met 'n ketting vasbind nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierdie man se blyplek was tussen die rotsgrafte. Niemand kon hom meer vasbind nie, selfs nie met 'n ketting nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie man het tussen die grafte gewoon. Niemand kon hom vasbind nie, ook nie met 'n ketting nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |