Mark 5:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dadelik het die fontein van haar bloed opgedroog; en sy het in haar liggaam gevoel dat sy van daardie plaag genees is.
Afrikaans (NLV) 2011 Die bloeding het dadelik gestop en sy kon aan haar liggaam agterkom dat sy gesond is.
Afrikaans 1933/1953 En dadelik het die fontein van haar bloed opgedroog, en sy het aan haar liggaam bemerk dat sy van haar kwaal genees was.
Afrikaans 1983 En dadelik het die bron van haar bloedvloeiing opgedroog, en sy kon aan haar liggaam agterkom dat sy van haar kwaal ontslae was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die oorsaak van haar bloeding het toe dadelik opgehou, en sy het aan haar liggaam gevoel dat sy van haar kwaal genees is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy het dadelik opgehou bloei en sy het geweet haar liggaam is gesond.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy kom van agter af en vat aan Hom. Sy kon aan haar liggaam voel hoe sy beter word en die pyn weggaan. Sy was gesond!