Mark 5:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want sy het gesê: As ek maar sy klere mag aanraak, sal ek gesond word.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy het gedink: “As ek net aan sy klere kan raak, sal ek gesond word.”
Afrikaans 1933/1953 want sy het gesê: As ek maar sy klere kan aanraak, sal ek gesond word.
Afrikaans 1983 want sy het gedink: as ek maar net aan sy klere kan raak, sal ek gesond word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want sy het gesê: “As ek maar net aan sy bokleed kan raak, sal ek gesond word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy het gedink as sy net aan Jesus se klere kan raak, dan sal sy gesond word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) by haarself geredeneer: “As ek net aan hierdie Man kan raak, weet ek dat ek gesond sal word.” Toe Jesus so tussen die baie mense deurstap, kry sy haar kans.