Mark 5:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sy van Jesus hoor, het sy agter in die pers gekom en sy kleed aangeraak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sy van Jesus hoor, het sy deur die skare gebeur en van agter aan sy klere geraak. |
| Afrikaans 1933/1953 | het van Jesus gehoor en onder die skare van agter gekom en sy kleed aangeraak; |
| Afrikaans 1983 | Sy het van Jesus gehoor en in die gedrang nader gekom en van agter af aan sy klere geraak, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En toe sy van Jesus hoor, het sy in die skare van agter af gekom en aan sy bokleed geraak, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy het van Jesus gehoor en sy het van agter gekom, tussen die klomp mense deur. Sy het aan Jesus se klere geraak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy het van Jesus gehoor en toe |