Mark 5:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En 'n sekere vrou wat twaalf jaar lank 'n bloedvloeiing gehad het,
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was ’n vrou onder hulle wat vir twaalf jaar aan bloedvloeiing gely het.
Afrikaans 1933/1953 En 'n sekere vrou wat twaalf jaar lank bloedvloeiing gehad het
Afrikaans 1983 Daar was ook 'n vrou wat al twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar was 'n vrou wat al twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 'n vrou wat twaalf jaar lank siek was. Sy het aangehou bloei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onder die mense was daar ’n vrou wat twaalf jaar lank al vreeslik gebloei het.