Mark 5:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hy uit die skuit klim, kom daar hom dadelik uit die grafte tegemoet 'n man met 'n onrein gees, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net toe Jesus uit die skuit klim, het ’n man met ’n onrein gees Hom van die begraafplaas af tegemoetgehardloop. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Hy uit die skuit gaan, kom daar dadelik uit die grafte Hom tegemoet 'n man met 'n onreine gees, |
| Afrikaans 1983 | Net toe Jesus uit die skuit klim, het daar van die grafte af 'n man met 'n onrein gees Hom tegemoet gekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Net toe Hy uit die boot klim, het 'n man met 'n •onrein gees Hom skielik uit die rotsgrafte tegemoet gegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Jesus uit die boot klim, het 'n man van die grafte af gekom en reguit na Jesus toe gegaan. Daar was 'n onrein gees in die man, die man het gedoen wat die onrein gees vir hom sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [2-3] Jesus het skaars uit die skuit geklim of ’n man met ’n demoon peil reg op Hom af. Hy het uit die begraafplaas aangestorm gekom, want dit is waar hy gebly het. Hy was woes en onbeheerbaar en die mense kon hom nie eens meer met kettings vasbind nie. |