Mark 5:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het Hom begin bid om uit hulle grondgebied te vertrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het vir Jesus gesoebat om uit hulle omgewing weg te gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het Hom begin smeek om weg te gaan uit hulle gebied. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het toe by Jesus daarop aangedring om uit hulle gebied uit weg te gaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het Hom toe begin smeek om uit hulle gebied weg te gaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het almal vir Jesus gesoebat om weg te gaan van hulle plek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense uit daardie gebied was egter baie ontevrede en het Jesus gevra om pad te gee. |