Mark 5:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die wat dit gesien het, het hulle vertel hoe dit met hom gebeur het wat van die duiwel besete was, en ook oor die varke.
Afrikaans (NLV) 2011 Die mense wat dit gesien het, vertel toe vir hulle wat met die besetene en die varke gebeur het.
Afrikaans 1933/1953 Die wat dit gesien het, vertel toe aan hulle hoe dit met die besetene gegaan het, en ook van die varke.
Afrikaans 1983 Dié wat alles gesien het, het vir hulle vertel wat met die besetene gebeur het, en ook van die varke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Diegene wat dit gesien het, het vir hulle vertel wat met die besetene en ook met die varke gebeur het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ander mense wat alles gesien het, het vir hulle vertel wat gebeur het met die man wat die duiwels in hom gehad het en wat gebeur het met die varke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense wat dit alles gesien het, het natuurlik vir almal in besonderhede vertel wat met die woeste man met die demoon en die varke gebeur het.