Mark 5:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar was naby die berge 'n groot trop varke wat gewei het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Teen die heuwel was daar ’n groot trop varke aan die wei. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dr teen die berge het 'n groot trop varke gewei, |
| Afrikaans 1983 | Daar naby teen die berg het 'n groot trop varke geloop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar het 'n groot trop varke teen die berghang gewei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Groot klomp varke het teen die berg gewei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Entjie daarvandaan teen die skuinste was daar ’n trop varke. |