Mark 5:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hom baie gesmeek om hulle nie uit die land uit te stuur nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het die onrein geeste Jesus gesmeek om hulle nie heeltemal landuit te stuur nie.
Afrikaans 1933/1953 Toe smeek hy Hom dringend om hulle nie uit die land weg te stuur nie.
Afrikaans 1983 Die man het Hom toe ernstig gesoebat om hulle nie uit die landstreek uit weg te stuur nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het Jesus ernstig gesmeek om hulle nie uit die gebied uit weg te stuur nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het aangehou om vir Jesus baie ernstig te vra om die onrein geeste nie weg te stuur uit die land nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die slegte gees het Jesus gesmeek en gesoebat om hulle nie uit daardie area te verwilder nie.