Mark 5:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het oorgekom na die oorkant van die see, in die land van die Gadareners. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het toe oorkant die see in die gebied van die Geraseners aangekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het aan die oorkant van die see gekom in die land van die Gadar,ners. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het hulle oorkant die see in die land van die Geraseners aangekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het aan die oorkant van die see aangekom, in die gebied van die Geraseners. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus en sy dissipels het by die ander kant van die see in die land van die Geraseners aangekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So het hulle by die oorkant van die see aangekom. Die Geraseners het in daardie gebied gebly. |