Mark 4:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy sê vir hulle: Wie ore het om te hoor, laat hom hoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elkeen wat kan hoor,” het Jesus gesê, “moet goed luister na wat Ek sê.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy sê vir hulle: Wie ore het om te hoor, laat hom hoor. |
| Afrikaans 1983 | Verder het Hy gesê: “Wie ore het en kan hoor, moet luister!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het Hy gesê: “Laat dié wat ore het om te hoor, luister!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het gesê: “As iemand kan verstaan wat Ek sê, dan moet hy gehoorsaam wees!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hoor julle wat Ek sê? Asseblief, luister mooi daarna.” |