Mark 4:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar toe die son op was, is dit verskroei; en omdat dit geen wortel gehad het nie, het dit verdor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar toe die son warm begin bak, het dit verlep en omdat dit nie diep wortelgeskiet het nie, het dit toe heeltemal verdroog. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die son opgaan, is dit verskroei; en omdat dit geen wortel gehad het nie, het dit verdroog. |
| Afrikaans 1983 | Maar toe die son warm word, is dit verskroei, en omdat dit nie wortel geskiet het nie, het dit verdroog. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar toe die son opkom, is dit verskroei. Omdat dit nie wortel geskiet het nie, het dit verdroog. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar toe die son opkom en warm word, het die plante doodgebrand, omdat dit nie sterk wortels gehad het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die son het die plantjies sommer gou doodgebrand. |