Mark 4:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het uitermate bang geword en vir mekaar gesê: Watter soort mens is Hy dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle was heeltemal oorweldig en het vir mekaar gesê: “Wie is Hy werklik? Selfs die wind en die see luister na Hom!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En 'n groot vrees het hulle oorweldig, en hulle het vir mekaar gesê: Wie is Hy tog, dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam is! |
| Afrikaans 1983 | Hulle is met groot ontsag vervul en het vir mekaar gesê: “Wie kan Hy tog wees dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle is met diep ontsag vervul en het vir mekaar gesê: “Wie is Hy tog dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dissipels het baie bang geword. Hulle sê toe vir mekaar: “Wie is hierdie Man? Ook die wind en die see luister na Hom.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle was heeltemal verslae en het klein gevoel in sy teenwoordigheid. “Wie is Hy werklik? Selfs die wind en die see doen wat Hy sê,” het hulle onder mekaar gewonder. |