Mark 4:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy sê vir hulle: Waarom is julle so bang? hoe is dit dat julle geen geloof het nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy vra toe vir hulle: “Hoekom is julle so verskrik? Vertrou julle My nog steeds nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Hy vir hulle: Waarom is julle so bang? Hoe het julle dan geen geloof nie? |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Hy vir hulle: “Waarom is julle bang? Het julle dan nie geloof nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy vra hulle toe: “Waarom is julle bang? Het julle nog steeds nie geloof nie?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus vra toe vir hulle: “Hoekom is julle bang? Glo julle nou nog nie in My nie?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe draai Hy na sy dissipels toe: “Vir wat was julle so bang? Vertrou julle My dan nie?” |