Mark 4:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op dieselfde dag, toe dit aand geword het, sê Hy vir hulle: Laat ons oortrek na die oorkant toe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Teen die aand sê Jesus vir sy dissipels: “Kom ons vaar oorkant toe.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe dit aand geword het op daardie dag, het Hy vir hulle gesê: Laat ons oorvaar na die ander kant. |
| Afrikaans 1983 | Laat daardie middag sê Jesus vir sy dissipels: “Kom ons vaar oorkant toe.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op daardie dag, toe dit aand geword het, sê Hy vir hulle: “Kom ons gaan na die oorkant!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie aand het Jesus vir sy dissipels gesê: “Kom ons gaan oor na die ander kant van die see.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe dit begin skemer word, sê Jesus vir sy dissipels: “Kom ons gaan na die oorkant van die meer toe.” |