Mark 4:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is soos 'n mosterdsaad wat, wanneer dit in die aarde gesaai word, minder is as al die saad wat op die aarde is; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dis soos ’n mosterdsaadjie wat wel die kleinste van alle sade is, |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is soos 'n mosterdsaad, wat die kleinste is van al die soorte saad op die aarde wanneer dit in die grond gesaai is; |
| Afrikaans 1983 | Dit is soos 'n mosterdsaadjie. Wanneer dit in die land geplant word, is dit die kleinste van al die soorte saad daar in die land. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is soos die mosterdsaadjie wat, wanneer dit in die grond gesaai word, kleiner is as al die soorte saad op die land. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is soos 'n mosterd-saad. Iemand plant dit, en dit is die kleinste saadjie op die aarde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit is soos ’n mosterdsaadjie. Dit is seker die kleinste saadjie wat ’n mens kan saai. |