Mark 4:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as die vrugte gebore is, gooi hy dadelik die sekel in, want die oes het gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En sodra die koring ryp is, steek die boer die sekel in, want die oestyd is daar.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En wanneer die vrug dit toelaat, steek hy die sekel dadelik in, omdat die oes daar is. |
| Afrikaans 1983 | En wanneer die graan ryp is, steek hy dadelik die sekel in, omdat die oestyd daar is.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer die graan ryp is, steek hy dadelik die sekel in, omdat die oestyd daar is. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die koring ryp is, dan sny die man dit dadelik af met 'n sekel, want dan is dit die tyd om dit te doen.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die vrug ryp is, oes die boer dit af omdat die oestyd daar is. |