Mark 4:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê: So is die koninkryk van God, asof 'n mens saad in die grond gooi; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het ook gesê: “God se koningsheerskappy is soos ’n boer wat saad op sy land saai. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het gesê: So is die koninkryk van God, soos wanneer 'n mens die saad in die grond gooi; |
| Afrikaans 1983 | Verder het Hy gesê: “Met die koninkryk van God gaan dit só: Iemand saai die saad op die land |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En Hy het gesê: “Die •koninkryk van God is soos 'n man wat saad op die land uitstrooi, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het gesê: “Wanneer God Koning is, dan is dit soos wanneer 'n man saad in die grond saai, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het nog ’n verhaal vertel: “God se nuwe wêreld kan vergelyk word met ’n man wat saad saai. |