Mark 4:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As iemand ore het om te hoor, laat hom hoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elkeen wat kan hoor, moet goed luister na wat Ek sê.” |
| Afrikaans 1933/1953 | As iemand ore het om te hoor, laat hom hoor. |
| Afrikaans 1983 | As iemand ore het en kan hoor, moet hy luister!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat dié wat ore het om te hoor, luister!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As iemand kan verstaan wat Ek sê, dan moet hy gehoorsaam wees!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elkeen wat ore het om te luister moet mooi luister na wat Ek sê. |