Mark 4:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want daar is niks verborge wat nie geopenbaar sal word nie; ook is niks geheim gehou nie, behalwe dat dit na die buiteland sou kom.
Afrikaans (NLV) 2011 “Alles wat nou geheim is, sal bekendgemaak word. Alles wat nou verborge is, sal aan die lig kom.
Afrikaans 1933/1953 Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, en daar is niks weggesteek nie of dit moet in die lig kom.
Afrikaans 1983 Daar is geen geheim nie, of dit moet openbaar gemaak word; en daar word niks geheim gehou nie, of dit moet aan die lig kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want niks is verborge wat nie blootgelê sal word nie, en daar is niks weggesteek wat nie aan die lig sal kom nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God is Koning. Niemand kan hierdie geheim wegsteek nie. Almal sal daarvan weet en almal sal dit kan sien. Daar is dinge wat mense nou nie ken nie, maar God sal dit vir hulle wys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat mense nie nou verstaan nie, sal hulle nooit verstaan nie. Wat hulle nog nie weet nie, sal vir hulle vertel word.