Mark 4:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is hulle wat tussen die dorings gesaai is; soos wat die woord hoor,
Afrikaans (NLV) 2011 Daardie mense by wie tussen die dorings gesaai is, staan vir die mense wat die woord hoor,
Afrikaans 1933/1953 En hulle by wie in die dorings gesaai word -- dit is hulle wat die woord hoor,
Afrikaans 1983 Daar is mense by wie daar soos tussen die onkruid gesaai word. Dit is hulle wat die woord hoor,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En ander weer is die saad wat tussen die dorings gesaai is. Hulle is diegene wat die woord hoor,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die saad tussen die dorings val, dan is dit soos wanneer mense die boodskap hoor
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daar is ook mense wat soos die saad is wat in die doringbosse beland het  ... Hulle het ook die boodskap van God gehoor en dit gretig aanvaar.