Mark 4:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is ook hulle wat op klipperige grond gesaai is; wat, as hulle die woord gehoor het, dit dadelik met blydskap aanneem;
Afrikaans (NLV) 2011 En hulle by wie op klipperige grond gesaai is, staan vir die mense wat die woord hoor en dit dadelik vol blydskap aanneem.
Afrikaans 1933/1953 Net so ook is hulle by wie op rotsagtige plekke gesaai word -- wat, as hulle die woord hoor, dit dadelik met blydskap aanneem,
Afrikaans 1983 Daar is mense by wie daar soos op klipbanke gesaai word: sodra hulle die woord hoor, neem hulle dit met blydskap aan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En die saad wat op die rotsagtige plekke gesaai is, is die mense wat die woord dadelik met blydskap aanneem wanneer hulle dit hoor;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die saad in vlak grond val waar daar klippe onder die grond is, dan is dit soos wanneer mense die boodskap hoor en dadelik bly is daaroor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ander mense is weer soos die saad wat op die rotse geval het... Ook hulle hoor die boodskap van God en is dan baie opgewonde daaroor, maar net ’n rukkie.