Mark 4:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die saaier saai die woord.
Afrikaans (NLV) 2011 Die boer waarvan Ek julle vertel het, is die een wat die saad van die woord uitstrooi.
Afrikaans 1933/1953 Die saaier saai die woord.
Afrikaans 1983 “Die saaier saai die woord.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die saaier saai die woord.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die saad wat die saaier saai, is die boodskap wat van God kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die boer saai die boodskap van God.