Mark 16:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle in die graf ingaan, sien hulle 'n jong man aan die regterkant sit, geklee in 'n lang wit kleed; en hulle was verskrik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle gaan toe in die graf in en daar op die regterkant sien hulle ’n jong man in wit klere sit. Hulle was heeltemal verskrik. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle in die graf ingegaan het, sien hulle 'n jongman, met 'n lang wit kleed om, aan die regterkant sit, en hulle het baie geskrik. |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle in die graf ingaan, sien hulle 'n jongman aan die regterkant sit met lang wit klere aan, en hulle het groot geskrik. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle die graf binnegaan, het hulle 'n jong man met 'n lang wit stola om aan die regterkant sien sit, en hulle was ontsteld. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe hulle in die graf ingaan, sien hulle 'n jongman wat regs in die graf sit. Hy het lang wit klere aangehad. Die vroue was baie bang. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle gaan toe in die graf in wat soos ’n kamertjie gelyk het. Hulle skrik hulle byna boeglam, want daar aan hulle regterkant sit ’n jongman met spierwit klere aan. |