Mark 16:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle kyk, sien hulle dat die klip weggerol was, want dit was baie groot. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar toe hulle daar aankom en opkyk, sien hulle dat die klip — dit was ’n baie groot een — reeds weggerol was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle opkyk, sien hulle dat die steen weggerol was, want dit was baie groot. |
| Afrikaans 1983 | Die klip was baie groot, maar toe hulle opkyk, sien hulle dat dit klaar weggerol is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar toe hulle opkyk, sien hulle dat die klip reeds weggerol was – dit was 'n baie groot klip. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die klip was baie groot, maar toe hulle kyk, sien hulle iemand het klaar die klip voor die graf weggerol. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar gekom, kon hulle hulle oë byna nie glo nie. Die groot rots het eenkant weggerol gelê. |