Mark 16:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het onder mekaar gesê: Wie sal ons die klip van die ingang van die graf wegrol?
Afrikaans (NLV) 2011 Op pad soontoe het hulle nog onder mekaar gewonder wie die klip voor die ingang van die graf vir hulle sou wegrol.
Afrikaans 1933/1953 En hulle sê vir mekaar: Wie sal vir ons die steen voor die opening van die graf wegrol?
Afrikaans 1983 Hulle vra toe vir mekaar: “Wie sal vir ons die klip voor die ingang van die graf wegrol?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle sê toe vir mekaar: “Wie sal vir ons die klip van die ingang van die graf af wegrol?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het aangehou om vir mekaar te vra: “Wie sal vir ons die klip voor die graf wegrol?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het onder mekaar gewonder: “Wie gaan ons help om daardie groot rots voor die ingang van die graf weg te kry?”