Mark 16:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En baie vroeg in die môre, op die eerste dag van die week, het hulle by die graf gekom met die opgang van die son. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Baie vroeg Sondagmôre, net toe die son opkom, kom hulle by die graf aan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En baie vroeg op die eerste dag van die week, net nsonop, kom hulle by die graf. |
| Afrikaans 1983 | Die Sondagmôre baie vroeg kom hulle by die graf aan net toe die son opkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Baie vroeg op die eerste dag van die week, kom hulle by die graf, net nadat die son opgekom het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Baie vroeg die Sondag-oggend, net nadat die son opgekom het, het hulle by die graf gekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volgende oggend vroeg, net toe die son uitkom, is hulle weg graf toe. |