Mark 16:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy sê vir hulle: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan elke skepsel.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het Hy hulle beveel: “Gaan die hele wêreld in en verkondig die Goeie Nuus aan almal, oral.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom.
Afrikaans 1983 Hy het vir hulle gesê: “Gaan uit, die hele wêreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy sê toe vir hulle: “Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die hele mensdom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir hulle gesê: “Gaan na die hele wêreld en bring die goeie boodskap vir al die mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sê vir hulle: “Gaan vertel vir al die mense die goeie nuus oor My. Almal moet dit hoor.