Mark 16:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het gegaan en dit aan die oorblywendes vertel; en hulle het hulle nie geglo nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het toe teruggegaan en dit vir die ander dissipels vertel, maar dié het selfs vir hulle nie geglo nie.
Afrikaans 1933/1953 Hulle het ook gegaan en dit aan die ander vertel, maar die het hulle ook nie geglo nie.
Afrikaans 1983 Hulle het dit vir die ander dissipels gaan vertel, maar dié het selfs vir húlle ook nie geglo nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het dit vir die res gaan vertel, maar dié het hulle ook nie geglo nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die twee dissipels het teruggegaan na die stad en hulle het vir die ander dissipels daarvan vertel, maar die ander dissipels het hulle ook nie geglo nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het vir die ander gaan vertel wat gebeur het, maar dié het hulle ook nie geglo nie.