Mark 16:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarna het Hy in 'n ander gedaante aan twee van hulle verskyn terwyl hulle geloop het en die land ingegaan het.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het Hy in ’n ander gedaante aan twee van hulle verskyn wat van Jerusalem op pad was na die platteland.
Afrikaans 1933/1953 En hierna het Hy in 'n ander gedaante verskyn aan twee van hulle terwyl hulle loop, op pad in die veld.
Afrikaans 1983 Daarna het Jesus met 'n ander voorkoms aan twee van hulle verskyn terwyl hulle op pad was na die platteland toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierna het Hy in 'n ander gestalte aan twee van hulle verskyn terwyl hulle op pad was na die platteland.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Jesus verskyn aan twee van sy dissipels wat buite die stad was. Jesus het toe anders gelyk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Rukkie later het nog twee, wat iewers in die platteland op pad was, Jesus op ’n ander manier gesien.