Mark 16:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle hoor dat hy lewe en deur haar gesien is, het hulle nie geglo nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar toe hulle hoor dat Hy lewe en dat sy Hom gesien het, wou hulle haar nie glo nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle hoor dat Hy lewe en deur haar gesien is, het hulle dit nie geglo nie. |
| Afrikaans 1983 | Alhoewel hulle by haar gehoor het dat Hy lewe en dat sy Hom gesien het, het hulle haar tog nie geglo nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle hoor dat Hy leef en sy Hom gesien het, het hulle dit nie geglo nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe hulle hoor Jesus lewe en Maria het Hom gesien, het hulle dit nie geglo nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Maria vir hulle vertel dat Jesus leef en dat sy Hom gesien het, wou hulle nie ’n woord glo wat sy sê nie. |