Mark 15:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Pilatus het hulle geantwoord en gesê: Wil julle dat ek die Koning van die Jode vir julle vrylaat?
Afrikaans (NLV) 2011 “Moet ek vir julle die Koning van die Jode vrylaat?” vra hy hulle toe —
Afrikaans 1933/1953 Toe antwoord Pilatus en sê vir hulle: Wil julle hê dat ek vir julle die Koning van die Jode moet loslaat?
Afrikaans 1983 Pilatus vra hulle toe: “Wil julle hê ek moet die koning van die Jode vir julle loslaat?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Pilatus vra hulle toe: “Wil julle hê dat ek vir julle die koning van die Jode vrylaat?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Pilatus het vir hulle gevra: “Wil julle hê ek moet die koning van die Jode uit die tronk laat kom?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hoe lyk dit, kan ek maar die koning van die Jode loslaat?” vra Pilatus toe.