Mark 15:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die skare wat hardop geroep het, het begin begeer dat hy moet doen soos hy altyd aan hulle gedoen het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die skare het oproerig geword en van Pilatus begin eis om soos gewoonlik ’n gevangene vry te laat.
Afrikaans 1933/1953 En die skare het geskreeu en begin vra dat hy vir hulle sou doen soos altyd.
Afrikaans 1983 Daar het toe juis 'n klomp mense gekom en Pilatus gevra om vir hulle te doen wat hulle van hom gewoond was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die skare het na •Pilatus gegaan en gereedgemaak om te vra dat hy soos gewoonlik sal optree.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Groot klomp mense het na Pilatus toe gegaan en hulle het vir hom gevra om weer iemand uit die tronk te laat kom, soos hy altyd gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die bende het amok gemaak, die mense opgestook en selfs moord gepleeg. Die mense kom vra toe vir Pilatus wanneer hy dan soos gewoonlik ’n gevangene gaan vrylaat.