Mark 15:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar was een met die naam van Barábbas, wat geboei gelê het saam met die wat saam met hom opstand gedoen het, wat in die opstand moord gepleeg het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Een van die destydse gevangenes was Barabbas. Hy was saam met ander veroordeel weens ’n moord wat hulle tydens ’n opstand gepleeg het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar was 'n sekere Bar bbas wat met mede-oproermakers in die gevangenis was; en hulle het in die opstand 'n moord begaan. |
| Afrikaans 1983 | Daar was 'n man met die naam Barabbas in die tronk saam met ander opstandelinge. Hulle het tydens die opstand moord gepleeg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was 'n man met die naam Barabbas, wat gevange geneem is saam met die rebelle wat moord gepleeg het tydens 'n opstand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Een van die mense in die tronk was Barabbas. Hy was daar saam met ander mense. Hulle het mense opstandig gemaak teen die regering en hulle het 'n man vermoor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Een van hulle was ’n man met die naam Barabbas. |